Die moordsaak van die 16-jarige Chanelle Plaatjies van Paarl-Oos is Maandag (9 Maart) oorgeplaas vanaf die Paarl-landdroshof na die Wes-Kaapse se Hooggeregshof.
Die hof wag op die aanvullende lykskouingsverslag om ingehandig te word voordat die moordsaak van die 16-jarige Chanelle Plaatjies amptelik na die hooggeregshof in Kaapstad oorgeplaas sal word. Die drie…
Die familie van die vermoorde 16-jarige Chanelle Plaatjies sê hulle gaan ’n versoek aan die provinsiale direkteur vir openbare vervolging in die Wes-Kaap rig en vra dat die hooggeregshof in…
Die gemoedere het Maandag (4 Augustus) hoog geloop in die Paarl-landdroshof toe gemeenskapslede hul ongelukkigheid geopper het ná een van die beskuldigdes in die Chanelle Plaatjies-moordsaak in die hof staan…