Die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit help om brande in Ashton en Lanquedoc te bestry, terwyl inwoners aangemoedig word om voorkomende maatreëls te tref teen veldbrande.
‘n Veldbrand langs die Drakenstein-gevangenis word steeds deur brandbestryders geblus, ten spyte van uitdagende omstandighede.
‘n Groep vroue vanuit verskillende dorpe binne die Kaapse Wynland is op 13 Augustus vereer tydens ‘n glans geleentheid in die Paarl-stadsaal. Die Fenomenale Vroue van die Wynlande 2025 toekenningseremonie…