Bronne uit verskeie oorde beweer die Drakenstein-munisipaliteit (DM) het onwettig opgetree toe die informele handelaars wat oor geldige permitte beskik, van Lady Grey-straat in die Paarl na ander dele van…
Die informele handelaars in Lady Grey-straat in die Paarl, en die Drakenstein-munisipaliteit (DM) is stééds in ‘n stryd betrokke sedert verlede week se operasie toe die munisipaliteit die handelaars gedwing…