Die konstruksie van die noordelike tonnel by die Hugenote-tonnel hang steeds van die tenderfase af, met R4,5 miljard in koste.
Skade is gedoen aan die Hugenote-tonnel se betonvoering, beligting, kommunikasiestelsels, brandopsporing en ventilasie nadat ‘n bus die afgelope Vrydagaand binne die tonnel gebrand het, en herstelwerk kan tot twee weke…