HERMON – Geen besproeingstelsel, spreiligte wat nie werk nie en die algemene instandhouding van die veld is van die probleme waaraan die rugbyklub in Hermon hoop die Drakenstein-munisipaliteit voor die aanvang…
Inwoners van Hermon en sommige omliggende gebiede wat deel vorm van die Haaskraal-waternetwerk kan van Maandag volgende week (15 September) to Saterdag (20 September) onderbrekings in hul watertoevoer verwag vanweë…
‘n 30-jarige man is dood en ‘n vrou beseer in ‘n kop-aan-kop botsing tussen twee voertuie op die R44 tussen Wellington en Hermon Maandagoggend (2 Junie). Volgens kol. Johan Barkhuizen,…