Die Goodnow-saal aan die KSUT heropen na herstel van ‘n brand in 2016, met die uitvoering van Braam du Toit se O Fire of the Spirit, wat transformasie en hoop…
Die konsert “O Fire of the Spirit” word op 11 Oktober in die Goodnow-saal opgevoer met ‘n program wat die temas van vernuwing, transforamatie en vroulike wysheid verken.