Die bekroonde skrywer en storieverteller Gaireyah Fredericks is onlangs nog ‘n keer vir haar bydrae tot Afrikaans vereer. Dié boorling van die Paarl het onlangs ‘n prys by die Kaapse…
Sarie Nell Altesaam 38 jaar nadat Eugène Marais se gedig “Dans van die Reën” haar as laerskoolmeisie bekoor het, wen sy die Eugène Marais-pys vir prosa en verlede week ook…