Brandbestryders beveg tans ‘n veldbrand by Du Toitskloofpas, hoewel die risiko van opvlammings steeds voortduur as gevolg van hoë temperature en droë toestande.
Op 2 Desember het tydelike werknemers van Entsha AOT op die Du Toitskloofpas betoog oor loongeskille, wat konstruksieaktiwiteite tydelik ontwrig het.
Die brandseisoen in die Drakenstein-vallei word bemoeilik deur godsdienstige groepe wat onwettig vure maak met min bystand om dit hok te slaan.
Die Wes-Kaapse departement van infrastruktuur het bevestig dat die R101 (Du Toitskloofpas) tydelik opgemaak is vir verkeer te midde van strukturele skade aan die Hugenote-tonnel nadat ‘n bus Vrydagaand binne…