Twee Drakenstein-inwoners neem deel aan die NoSo-November-veldtog om hulle sosialemediaverbruik vir 30 dae te verminder, met die doel om produktiwiteit te bevorder.
Skade is gedoen aan die Hugenote-tonnel se betonvoering, beligting, kommunikasiestelsels, brandopsporing en ventilasie nadat ‘n bus die afgelope Vrydagaand binne die tonnel gebrand het, en herstelwerk kan tot twee weke…
Die Hugenote-tonnel tussen die Paarl en Worcester is tot verdere kennisgewing gesluit nadat ‘n bus omstreeks 23:00 Vrydagaand (3 Oktober) binne die tonnel in vlamme verswelg is. Luidens ‘n verklaring…
Drie van die vier mans wat verlede week die Pep Stores in Wellington se Hoofstraat beroof het, se saak is tot 6 Oktober uitgestel wanneer die trio na verwagting om…
Die Wellington-krieketklub sê hy moes net in die afgelope maand altesaam agt voorbereidende wedstryde in aanloop tot vanjaar se krieketseisoen te midde van die stand van die Pen Basson-sportveld kanselleer.…
Die Drakenstein-munisipaliteit het bewerings deur die GOOD-party verwerp dat openbare fondse “gemors” is op sy nuwe munisipale liedjie en het vandees- week gesê dié liedjie se produksiekoste is ten volle…
Die ACVV-Silwerkruin se tehuis vir bejaardes in Wellington het die viering van internasionale week van ouer persone op ‘n hoogtepunt ingelei met vroklike interaktiewe aktiwiteite, insluitend ‘n “optog” deur Wellington…
Drakenstein Municipality has opened a public participation process on a proposed bylaw aimed at guiding how solid waste is managed across the municipal area. Residents are encouraged to study the…
Die Paarl-gebaseerde Strandlopers-organisasie, wat hom vir omgewingsbewaring beywer, het die afgelope Saterdag (20 September) op Wêreld-skoonmaakdag die jeug van die Paarl en omliggende gebiede gemobiliseer om langs die Bergrivier in…
Drakenstein Municipality, fresh from winning the Gold Award as the Best Municipality in the Western Cape for service excellence, has launched a community anthem designed to inspire pride and unity.…