Die oorsaak van ‘n brand by die New Rest- Egoli- informele nedersetting, wat die lewe van ‘n 52-jarige vrou geëis en nagenoeg 1 000 mense dakloos gelaat het, is steeds onbekend.…
Dr. Jerome Fredericks, ‘n inwoner van die Paarl en dosent aan die Universiteit Stellenbosch (US), het vir sy doktorale tesis strategieë ontwikkel om die toeganklikheid van minibustaxidienste vir rolstoelgebruikers in…
‘n Droë winter wag op die Wes-Kaap, terwyl die oostelike kusgebiede swaar reën kan verwag, wat moontlik oorstromings kan veroorsaak. Só voorspel die Suid-Afrikaanse weerdiens. Die suidwestelike dele van die…
Helpende Hand het op 25 Maart ‘n besoek aan Huis Vergenoegd in die Paarl gebring. Tydens hierdie besondere geleentheid het een van sy gewaardeerde netwerkvennote, iSimplifi Computer Training, die senior…
Die derde Kobus Wiese-SuperSeries vir o.13’s is die afgelope week by die Laerskool Noord-Eind in die Paarl gehou. Dit is nou ‘n jaarlikse instelling wat saam met die hoërskole se…
Tyler Lange (21) from Paarl stormed to victory in the Cape Town Cycle Tour on Sunday (9 March), setting a new record of 2 hours, 25 minutes and 48 seconds.