Dr. Johan Leibbrandt, die stadsbestuurder van die Drakenstein-munisipaliteit, het onlangs onthul dat die munisipaliteit met die provinsiale departement van plaaslike regering onderhandel vir ‘n hoër salaris vir die vakante pos…
‘n Vurige debat is verlede week in die Drakenstein- munisipale raadsaal gevoer toe die Concerned Drakenstein Residents (CDR) ‘n mosie ter tafel gelê het waarin hy vra dat die Pelikaanpark-sportterrein…
Die Drakenstein munisipale raad het Vrydag (27 Junie) eenparig gestem om dringende humanitêre hulp te verleen by twee plase buite Wellington wat deel vorm van altesaam 14 plase in die…
Dr. Ivan Meyer, die Wes-Kaapse LUR vir landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, het verlede week die Drakenstein-munisipali- teit se uitnodiging aanvaar om die vallei se groeiende toerisme- en ekonomiese ekosisteem…
Klagte van bedrog en crimen injuria is teen ‘n DA-raadslid van Paarl-Oos by die Paarl-polisiekantoor aanhangig gemaak. Dit hou verband met bewerings dat sy glo verlede jaar geld wat vir…
As part of its mission to tackle medical and fire-related emergencies in Paarl’s informal settlements, Drakenstein Farm Watch (DFW) has successfully trained and equipped 30 residents through its groundbreaking Community…
Alle oë sal volgende maand op die Drakenstein-munisipaliteit se wyk 27 (Amstelhof) wees nadat die verkiesingskommissie (OVK) aangekondig het dat die tussenverkiesing vir ‘n nuwe raadslid – ná die afsterwe…
Stephen Korabie, die Drakenstein-munisipaliteit se uitvoerende burgemeester, se belofte dat die munisipaliteit sowat 461 werksgeleenthede deur sy uitgebreide openbarewerkeprogram (EPWP) in die nuwe finansiële jaar gaan skep, het kritiek uit…
Drakenstein Municipality has added another award to its existing list of outstanding accolades when it won the Sustainability Impact Award for the Anglophone Africa Region out of all 453 entries…