Die Boland Atletiek-federasie het ‘n vennootskap tussen die Drakenstein-munisipaliteit en sy onderskeie sportkodes verwelkom. Dit sal as ‘n platform dien om die stand van munisipale sportgeriewe aan die klok te hang.…
Die Dal Josafat-stadion in Paarl het ‘n nuwe parkeerterrein met 305 plekke oopgemaak as deel van ‘n drieledige opgraderingsprojek. Die munisipaliteit belê R7 miljoen in fase een van verbeterings.
Die Drakenstein-munisipaliteit sê hy hoop om die eerste fase van die skep van ‘n moderne parkeerterrein by sy Dal Josafat-stadion ter waarde van R7 miljoen teen 30 Junie vanjaar te…