Hoër Jongenskool Paarl se Sean Erasmus is aangewys as die hoofafrigter van die WP se o.18 vyftientalspan vir vanjaar se Cravenweek.
Die FNB o.18 Cravenweek het Maandag met ‘n ontploffende begin in Middelburg afgeskop, met 37 drieë wat oor vier wedstryde aangeteken is. Die Westelike Provinsie XV het ‘n aanvallende vertoning…