‘n Brand op Paarlberg is met die hulp van drie helikopters geblus te midde van ‘n hittegolf, wat die week uitgebreek het.
‘n Brand wat Dinsdagmiddag (17 Februarie) uitgebreek het by die Huis Andrew Murray (HAM) kinder- en jeugsorgsentrum in Wellington is vinnig gestuit voordat dit verder kon versprei. Karen Petersen, HAM…
Die veldbrand naby Franschhoek brand buite beheer en het versprei ten spyte van brandbestrydingspogings na nog ‘n verwoestende brand vroeër vandeesmaand.
‘n Historiese rietdakhuis in die Paarl het afgebrand weens ‘n wegholveldbrand terwyl brandbestryders daarin geslaag het om ander nabygeleë huise te red.
Terwyl verwoestende vlamme die Paarlvallei verskroei, het Tessa van Leeuwen Boomkamp haar lewe gewaag om hulpelose diere tydens brand te red.
’n Reuse-veldbrand in Wemmershoek het ongeveer 17 000 hektaar verwoes, wat noodvergaderings genoodsaak het om brandbestrydingspogings te bespreek.
Twee verwoestende brande het Klapmuts getref toe strukture in La Rochelle verwoes is en een persoon dood is. Sondag het ’n huis in Alexanderstraat afgebrand.
‘n Familie op ‘n plaas sowat 8 km buite Saron tel nog die stukke op en sê hulle sukkel om tot verhaal te kom nadat hul plaashuis Sondag (23 November)…
Die Tulbagh-polisie het ‘n geregtelike doodsondersoek geopen nadat ‘n 42-jarige man en sy twee seuns Woensdagoggend (5 November) in ‘n strukturele brand in Gouda dood is. Die seuns is onderskeidelik…
PAARL – ‘n Brand wat in die motorhuis van ‘n woning in Noorder-Paarl uitgebreek het, is Vrydag (10 Oktober) vinnig onder bedwang gebring voordat dit na die res van die…