Die Boland Rugbyunie (BRU) het verlede week met die bekendstelling van vanjaar se Top-12-kompetisie aangekondig dat vanjaar se wenspan ‘n stewige R100 000 sal ontvang en dat die naaswenner met R70 000…
Die Kaapse Forum beplan om die Hoogeregshof te nader om Boland Rugby se Groot Uitdaag-beker te staak weens omkoopklagte, terwyl ondersoeke nog aan die gang is.