Grey-kollege se o.18-hokkiespan het koning gekraai in die Gushkie Topskolehokkietoernooi wat die naweek by dié skool aangebied is.
BLOEMFONTEIN. ‘n Hele paar Bloemfonteiners het uitgeblink in Hyrox Kaapstad wat op 19 en 20 Julie in die Kaapstadse-konferensiesentrum aangebied is.Dit was vanjaar die derde keer dat dié sportgeleentheid aangebied…