usana de Villiers (70) het skuldig gepleit vir die moord op haar drie agterkleinkinders. Sy het oor haar trauma en hul onstabiele leefomstandighede in die hof getuig.
Die VF Plus het die Drakenstein-munisipaliteit se besluit om ‘n mosie oor vragmotors op die Bainskloofpas te verwerp, gekritiseer, terwyl konflikte oor jurisdiksie en verantwoordelikhede voortduur.
Bobbejane wat die Tweede Tol-kampterrein in die Bainskloofpas buite Wellington elke nou en dan teiken, het wéér in Januarie vanjaar amok gemaak toe dieselfde kampeerders wat ook in Desember 2023…
Susana “Sarie” de Villiers (69), die Wellingtonse oumagrootjie wat met haar drie agterkleinkinders by die Bainskloofpas afgery het, het vandag (28 Maart) in die streekshof in Worcester verskyn waar sy…