Die staat het die afgelope Maandag (18 Augustus) in die Paarl-landdroshof gesê hy sal volgende week borgtog teenstaan vir ‘n 55-jarige man van Franschhoek wat verlede naweek weens die vervaardiging…
Vyf dae nadat hy sy babaseuntjie se eerste verjaarsdag én sy 22ste verjaarsdag op dieselfde dag gevier het, is Jade Williams (22), ‘n jong pa van Wellington, deur ‘n jarelange…
Haar nalatenskap leef voort as ‘n ystervrou wat die status quo bevraag- teken en uitgedaag het in ‘n tyd toe die kerk en regeringsrolle deur hoofsaaklik mans oorheers is. Só…
Die Drakenstein-munisipaliteit het vandeesweek aangekondig dat hy eersdaags ook veiligheidskameras as deel van sy groeiende netwerk van kringtelevisiemonitering in ses prioriteitsgebiede in Paarl-Oos, Noorder- Paarl, Suider-Paarl en Wellington gaan aanbring.…
Hy is bly dat daardie kontroversiële potgooi-uitsending waarin uitlatings oor die bruin gemeenskap gemaak is opspraak gemaak het, want dit is hoogtyd dat bruinmense se worsteling met hul identiteit aan…
‘n Opvoeder by die Wagenmakersvallei NGK Primêre Skool in Wellington is tydelik gekors en sal nou in ‘n tugverhoor moet verskyn te midde van bewerings dat hy seksueel suggestiewe briefies…
‘n Groep inwoners van Saron en Gouda het die afgelope Vrydag (18 Julie) na die Gouda-windplaas langs die R44-pad opgeruk om onder meer die ontbinding van ‘n plaaslike trust te…
Die Paarl-rugbykode het ‘n voorval die afgelope naweek waartydens ‘n skeidsregter in die wedstryd tussen die Albions- en Manenberg Rangers- rugbyklubs op die Dal Josafat-sportterrein deur ‘n speler van Manenberg…
Terwyl die polisie vandeesweek bevestig dat altesaam 1 049 998 aansoeke vir die 2025-’26-werwingsperiode ontvang is, het die DA in die Wes-Kaap opnuut ‘n beroep gedoen vir die desentralise- ring van die…
Jerome Hofmann (39), ‘n Paarlse pa van vyf, eis die skorsing van minstens sewe polisiebeamptes verbonde aan die Paarl-Oos-polisiekantoor, wat hom glo die aand van 4 Julie in die polisiekantoor…