Die feesvieringe om Afrikaans se 100 jaar as amptelike taal te gedenk, is die afgelope naweek by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl afgesluit. Suid-Afrikaners oor die land heen het…
Met indrukwekkende redenasies, spanwerk en ‘n liefde vir Afrikaans het die Hoër Jongenskool Paarl as die wenner van die seniors en Hoërskool Jan van Riebeeck as die wenner van die…
Akademia het op 15 Oktober sy nuwe kampus in die Paarl geopen, wat die uitbreiding van Afrikaanse hoëronderwys verteenwoordig. Dit sal in 2026 voltydse studente huisves, met ‘n fokus op…
Die bekroonde skrywer en storieverteller Gaireyah Fredericks is onlangs nog ‘n keer vir haar bydrae tot Afrikaans vereer. Dié boorling van die Paarl het onlangs ‘n prys by die Kaapse…
Afrikaans vier sy eeufees as amptelike taal op 8 Mei 1925, ontstaan het.
’n Reis van 1 400 km met reuseletters wat “Afrikaans” spel ter viering van die taal se bestaansjaar eindig by die Taalmonument.
Afrikaans was teen die einde van die 1700’s waarskynlik reeds stewig as die spreektaal van duisende mense van alle bevolkingsgroepe aan die Kaap gevestig. Nederlands was aan die Kaap nie…