Leonore Wessels is aangewys as Laer Meisieskool La Rochelle se Afrikaans-duxleerder van 2020. Leonore het ook die volgende pryse gewen: Beste prestasie in Afrikaans (huistaal), Engels (EAT), sosiale wetenskappe, ekonomiese en bestuurswetenskappe, tegnologie, lewensoriëntering en skeppende kunste. Sy het ook die tweetaligheidstrofee ontvang.


Taalkundig!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article