Die Hoërskool Noorder-Paarl en Hoërskool Wellington het Woensdag 19 April op die Boy Louw-veld teen mekaar gespeel. Bo is die kaptein van Noorder-Paarl, Heinrich Louw, in aksie. Noorder-Paarl het die wedstryd 27-19 gewen.Foto’s: Ernest Kilowan


Taai stryd tussen Noorder-Paarl en HS Wellington

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article