André Swiegers is Saterdag 22 Julie op die planke in die Bôrdienghuis-teater in Wellington. Pizza en wyn is van 17:00 te koop en die vertoning begin om 19:00. Kaartjies kos R150 per persoon en kan bespreek word by Jeanine by 061 156 5386.
Credit: SYSTEM
Swiegers op planke
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.