Hugenote Laerskool het onlangs sy jaarlikse interhuis-swemgala gehou. Die swemmers het talle rekords saam met die water laat spat. Ulrich van der Westhuizen en Jaco van Zyl het die victor ludorum-trofee gedeel terwyl Amalie du Plessis as die victrix ludorum aangewys is.
Swemmers bring weer hul kant
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.