Kyla Sabbagha van Laerskool Noord-Eind het onlangs in Oos-Londen aan die vlak 2-swemkampioenskap deelgeneem en ’n silwermedalje in die 50 m-rugslag en brons in die 50 m-vryslag gewen.
Swem-ster
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.