Anika Hugo, ’n gr. 7-leerder aan die Laerskool Courtrai, het 1 en 2 November in Oudtshoorn aan die Freda Barnard-swemgala deelgeneem. Sy het aan 15 items deelgeneem en agt goue en vier silwermedaljes verower en in agt items het sy haar beste persoonlike tyd verbeter. Anika is ook as die junior victrix ludorum aangewys. Foto:
Swem laat water spat
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.