Met die skielike rukwind wat Vrydag die vallei voor die reën beetgepak het, het hierdie groot ou eikeboom op die hoek van Frater- en New Eskadalestraat in die slag gebly. Die boom is later die dag deur munisipale werkers opgesaag, maar dit het ’n uitdaging vir hulle gebly weens ’n groot aktiewe byenes in die boom. Geen ander ernstige stormskade is in die vallei aangemeld nie.Foto: Lise Beyers

Credit: SYSTEM

Storm rig baie skade aan

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article