St Albans Primêr het die afgelope naweek groot pret en plesier in hul gewilde karnaval, wat in Wellington gehou is, opgedis. Van die bekende Suid-Afrikaanse sangers wat aan die karnaval deelgeneem het, was Karin Kortje, Craig Lucas en The Rockets.


St Albans hou karnaval

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article