Na afloop van die naweek se talle rugbywedstryde is die 43 spelers vir die 2022-Springbok-groep aangekondig. Oudergewoonte is verskeie oud-plaaslike skolerugbysterre in die groep.

Handre Pollard (Paarl Gim; Leicester Tigers)

Salmaan Moerat (HJS; Stormers)
Die Bokke se kalender lyk vanjaar as volg: 2 Julie: Springbokke teen Wallis (Pretoria); 9 Julie: Springbokke teen Wallis (Bloemfontein); 16 Julie: Springbokke teen Wallis (Kaapstad); 6 Augustus: Springbokke teen Nieu Seeland (Nelspruit); 13 Augustus: Springbokke teen Nieu-Seeland (Johannesburg); 27 Augustus en 3 September: Springbokke teen Australië – moet nog bevestig word; 17 September: Springbokke teen Argentinië (Buenos Aires) en 24 September: Springbokke teen Argentinië (Durban).









