Die oud-Boishaaier en huidige Stormer en Springbokrugbyspeler Frans Malherbe (regs) was Vrydagaand die eregas by Buko Brugstraat, die sport-hoofkantoor van Hoër Jongenskool-sport, met die afskop van hul o.15-rugbytoernooi. By hom staan sy oud-rugbyafrigter Nollies de Vries.Foto: Sieb Sieberhagen


Springbok en oud-afrigter byeen

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article