Anuschké Solomon, ’n gr. 6-leerder aan die Laerskool Drakenstein, is as die skool se Sportvrou van die Jaar aangewys. Sy is ook aangewys as die skool se tennisspeler van die jaar. Anuschké het onlangs aan die Pro Kennex-meesters-tennistoernooi deelgeneem en sesde geëindig.
Sportvrou van die jaar
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.