Die Laerskool Slot van die Paarl het Woensdag (7 Desember) by sy prysuitdeling vir Clivino Johannes as Sportman van 2022 aangewys. Hier staan die talentvolle Clivino met sy sertifikaat en Sportman van die Jaar-trofee.