Jeug van Paarl-Oos het onlangs ’n insameling in die vorm van ’n sportdag gehou vir die leerders van Ligstraalskool. Die geleentheid het in die Rabiesdal-omgewing plaasgevind, waar verskeie spanne sokker teen mekaar gespeel het. Die geld wat ingesamel is, sal gebruik word om presente vir die leerders te koop en om bestanddele te koop vir ’n lekker bord kos vir diegene wat minderbevoorreg in die gemeenskap is.


Sportdag-insameling gehou

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article