Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
SA Downhill Champs on Paarl Mountain
This weekend Paarl Mountain is the place to be for some spectacular MTB action when one of the biggest Mountain Bike attractions in South Africa takes place from 1-3 March…
-
Bergrivier veg voort vir plek
Met sy 26-lopie-oorwinning oor die Paarl-krieketklub (KK) op die Parysveld verlede Saterdag het Bergrivier KK (16 punte) sy kanse versterk om relegasie uit die Premierligakompetisie van Boland Krieket te vermy.
-
Vineyards-B kry die wentjek
Dit was Vineyards se B-span wat weggeloop het met die wentjek vir R10 000, goue medaljes, die Speler van die Toernooi-toekenning, en die titel en spogregte vir die volgende jaar…
-
Oud-Paarliete pronk weer by Stormers
Tans is die Stormers aan die voorpunt van die Verenigde Rugbykampioenskap nadat hy Saterdag vier ligapunte in sy kragmeting teen die Haaie op Kingspark in Durban verdien het.
-
Leap Year Trail Run at Muratie Wine Estate on 29 February
Dirtopia celebrates Leap Year with a Trail Run, Full Moon Hike and Night Fun Run!
-
Bonuspunt-oorwinning vir vaardige Paarl-krieketklub
Die Paarl-krieketklub (PKK) het verlede Saterdag in Boland Krieket se Premierliga teen Worcester United op Boland Park beïndruk toe hy gemaklik met ses paaltjies gewen het.
-
Hawies Fourie verruil Cheetahs vir Boland Kavaliers
In ’n amptelike nuusverklaring wat op Woensdag, 15 Februarie deur die Boland Rugbyunie uitgereik is, is bevestig dat Hawies Fourie as hoofafrigter van die Sanlam Boland Kavaliers aangestel is.
-
Bombelas wys Newton-Villagers hoe in geskiedkundige stryd
Die derbystryd tussen Newton (Bombelas) en Newton-Villagers is Saterdag op Bombelapark ná byna 30 jaar hervat.
-
Fees van 7’s-rugby hierdie naweek
Die tafel is gedek vir ’n opwindende naweek van sewesrugby in die Jive Young Gardens-toernooi, wat Vrydag en Saterdag beslis word.
-
Van Der Stel boul Paarl uit
Die Paarl-krieketklub (KK) het verlede Saterdag in Krieket Boland se Premieliga-kompetisie hard geveg teen Van Der Stel KK op die Parys-veld, maar die onderspit gedelf en met vier paaltjies verloor.








