Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Wian reg vir internasionale skopbokskryt
Wian Venter, ’n 15-jarige sportman van Hoër Jongenskool Paarl, het met sy kwalifikasie vir die SA Presidentspan die hoogtes van internasionale sport betree.
-
Roses gly net-net deur teen Newtons
Roses United het Saterdag (17 Augustus) op ’n koue en nat Pelikaanpark in Wellington ’n naelbyt-oorwinning van 21-20 oor sy bure Newtons RVK behaal. Dié Witsentraalstreek-derbystryd is soos verwag deur…
-
Oakdale seëvier in wipplankstryd
In ’n intense Sportsmans Warehouse- Premier Interskole Derby dieafgelope Saterdag (10 Augustus) het Oakdale ’n verrassende oorwinning van 21-13 oor Boland Landbou op Die Plaas in Agter-Paarl behaal.
-
Derby-gees loop hoog
Een van vanjaar se grootste klubrugbywedstryde in die vallei vind hierdie Saterdag plaas wanneer twee gedugte plaaslike spanne, Newton Bombelas en Roses, mekaar in hul jaarlikse derby pak.
-
-
Victory an historic one for Paarl martial-arts community
Titans MMA (mixed martial arts) in Paarl is proud to announce that Jelais Kitoubou, one of the brightest stars in the world of mixed martial arts, has captured the prestigious…
-
Paarl Hockey Club defeats Van der Stel
Paarl Hockey Club men’s 1st team defeated Van der Stel in Stellenbosch convincingly this past weekend.
-
-
Gim-tastiese oorwinning!
Die Paarl bly getooi in maroen, groen en geel nadat Paarl Gimnasium met ’n rekordoorwinning van 30 punte teenoor 8 oor die Hoër Jongenskool Paarl in die jaarlikse interskole-derby by…
-
Roses behou 2de plek op punteleer
Roses United het die afgelope Saterdag (4 Augustus) in ’n dramatiese en aksiebelaaide rugbywedstryd op Pelikaanpark in Wellington ’n naelbytsege van 32-29 oor Bella Vista in die Witsentraal Grootuitdaagbeker-wedstryd behaal.









