Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Junior Boks for Georgia
Three rugby players who attended Paarl Boys’ High school have been included in the Junior Bok squad that will take on Georgia this weekend. The players are HB Odendaal (hooker),…
-
-
-
Paarl-rugbyklubs maak reg vir ’25-seisoen
Al die Paarlse rugbyklubs het onlangs per skrywe aan die Westelike Provinsie se rugby-en-voetbal-unie (WPRFU) bevestig dat hulle ten volle verbind is tot die WPRFU en dat die 2025-seisoen se…
-
Klipharde stryd kom
Hierdie Vrydag (7 Februarie) gaan die Sanlam Boland Kavaliers die gasheer wees vir die DHL Stormers XV in ’n voorseisoense opwarmingswedstryd in Wellington.
-
Als gerat vir 126ste BD-ren
Die organiseerders van die alombekende Paarl Boxing Day-baanfietsry-uitdaging, met die ondersteuning van die Drakenstein-munisipaliteit, is opgewonde om aan te kondig dat Prime Cleaning Suppliers vanjaar as die amptelike borg aangesluit…
-
Hillcrest-spelers vir goeie rugbyseisoen vereer
Hillcrest United RK van Wellington het verlede Saterdag sy spelers ná ’n suksesvolle rugbyseisoen vereer.
-
MTB tour arrives in Paarl
It’s all systems go for the Absa Cape Epic, often called the “Tour de France of Mountain Biking,” set to bring global attention to the Paarl Winelands.
-
Rugbykamp vir jong rugbyspelers
CoachPro bied in die skoolvakansie ’n unieke geleentheid aan waar skoolkinders (seuns en meisies) tussen 10 en 18 jaar by die wêreld se beste rugbyspelers en -afrigters kan leer.
-
Bobaas-fietsryer Nolan lê tuig neer
Die plaaslike fietsrylegende van Franschhoek, Nolan Hoffman, het sy aftrede uit mededingende fietsry aangekondig. Hy het die nuus in ’n onderhoud op Pieter van den Berg se gewilde RSG-program, KoffieSport,…








