Duisende mense is Maandag en Dinsdag gestrand gelaat weens die taxi-staking wat pendelaars geraak het. Op Paarl en Wellington se paaie was spitstyd ’n vreemde gesig sonder taxi’s wat oudergewoonte deur die verkeer vleg. By die gewoonlik baie besige Shoprite-taxi-staanplek in die Paarl was ook geen taxi’s in sig nie. Lees verder oor die staking op bl. 2. Foto: Chantélle Hartebeest
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.