Spar het vanjaar tydens hul gewilde Vrouewedloop pakke sanitêre produkte ingesamel om aan verskeie skole en vrouegroepe uit te deel. Saterdag is ’n krieketkliniek deur hulle gehou in samewerking met Paarl-krieketklub se ontwikkelingsafdeling by die Parysvelde in Paarl waartydens meisies bykomende krieketvaardighede geleer is en sanitêre produkte ook aan hulle uitgedeel is. Bo ontvang Paarl Krieketklub se bestuurslede van die skenkings. Van links is Ultallulyn Erntzen (onder-voorsitter), Ilka Douman (sekretaris), Gail Swarts (addisionele lid) en Quinton Jacobs (president).Foto: Ernest Kilowan


Spar skenk sanitêre produkte aan krieket-meisies

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article