New Orleans Primêre Skool het sy jaarlikse derby teen Orleansvale Primêr gespeel. Die Derby het Saterdag 14 September plaasgevind en die o.13-rugbyspan van New Orleans Primêr het gewen met 12-5.


Span wen maklik

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article