Ná baie goeie reënneerslae in Julie loop die Theewaterskloofdam oor, met ’n damvlak van 104%. Die son het vroeër vandeesweek deur die wolke gebreek om ’n pragtige reënboog oor die dam te vorm. Die Bergrivier-opvangsgebied se damvlakke is tans gemiddeld 98,75% vol.Ander damvlakke in die gebied is soos volg: Bergrivierdam 102%, Wemmershoekdam 99,90% en Voëlvleidam, 95,30%.Foto: Bruce Sutherland | City of Cape Town
Sonskyn en ’n reënboog ná die reën
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.