Vroeg op ’n vars Saterdagoggend by die Simondium-plaasmark by Wild Kwekery (voorheen Paarl Kwekery) is stroopsoet tuisgebakte terte en lekkernye, wat deur Yanke Minnaar gebak is, verkoop. Sy is ’n ware blinkoog-16-jarige meisie wat haar eie weg baan deur haar eie Element-soetgoed te verkoop.Foto’s: Heleen Rossouw


Sonnige Saterdag by Simondium-mark

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article