Die Fireshots-straatsokkertoernooi is van Saterdag 8 tot Maandag 10 April in die Magnolia-woonbuurt in Paarl-Oos gehou. Die span van Bloods het LA Entertainers 3-1 in die eindronde geklop.

Credit: SYSTEM

Sokkerspelers laat die vonke spat

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article