Onwettige padwedrenne het Saterdagaand tot ’n ongeluk net voor die gemeenskapsaal op die Hugenote-verbypad gelei. Die motor is verlate gelaat en eers Sondag deur ’n insleepvoertuig verwyder. Minstens drie mense is die afgelope week in padongelukke in Drakenstein dood.Foto:


Onwettige padwedrenne het Saterdagaand gelei tot ’n ongeluk net voor die gemeenskapsaal op die Hugenote-verbypad. Die motor is verlate gelaat en eers Sondag verwyder deur ’n insleepvoertuig.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article