Die Laerskool Slot van die Paarl se o.11 A-rugbyspan het ’n goeie seisoen gehad en uit 16 wedstryde slegs een verloor. Op die foto verskyn die o.11 A-rugbyspelers asook ’n ouer van die skool.Foto: Verskaf


Slot van die Paarl is bobaas!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article