Juliette Corbett, ’n leerder aan Laerskool Courtrai, het aan ’n Sata-tennistoernooi in Kaapstad deelgeneem. Sy was die naaswenner in die enkels en die wenner in die dubbels vir meisies o.10.
Slaan ’n kishou
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.