Die Bergrivier in die Paarl was Maandag ’n skouspel, so swaar het dit afgekom ná die naweek se reën en oorstromings. Die rivier het weer sy oewers in Westhovenstraat in Noorder-Paarl oorstroom. Die Langstraatbrug is weens veiligheidsredes gesluit. Boere in Suider-Paarl se landerye is oorstroom en aarbei-oeste, wat nou in hoogseisoen is, is verwoes.Foto: Lise Beyers

Credit: SYSTEM

Skouspel te midde van verwoeste oeste

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article