Die Skoonseuns-span het Saterdag die waterblommetjie-potjiekoskompetisie by die Waterblommetjiefees, wat by Windmeul Wynkelder en die Rhebokskloof-wynlandgoed gehou is, gewen. Shaun Frith (links) en Jacques le Roux is die skoonseuns wat ’n heerlike tradisionele waterblommetjiepot voorberei het. Foto: Johan Kitshoff


Skoonseuns se potjie beste

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article