’n Voertuig wat skoolkinders vervoer was Woensdagoggend (31 Mei) betrokke in ’n ongeluk op die Simondium-pad (R45) naby Simondium Primêr. Volgens ’n paramedikus wat op die toneel was, was agtien kinders betrokke. “Nege kinders is ernstig beseer en nege kinders is lig beseer. Hulle is vervoer na Paarl-hospitaal en Stellenbosch-hospitaal vir verdere mediese hulp.”
Skoolkinders in ongeluk beseer
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.