Die Laerskool Paulus Joubert het as deel van Boomplantmaand bome by die Drakenstein-munisipaliteit ontvang om die skool mee te versier. Links by die skoolhoof, Kenneth Uren (middel), plant die hoofleiers, Riley Hendricks (links), Tyler Davis en Taylem Lewis een van die bome.
Skool plant bome geskenk deur DM
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.