Die Bergrivier Sekondêre Skool se verteenwoordige raad van leerders (VRL) is tans besig om die skool se mure te verf om die waardes van die Wes-Kaapse onderwysdepartement uit te beeld. Van links is Jade Jones, Keith Mentoor, Naomi Morkel, Duwayne Abrahams, Rowan Small, Mischke Small en die onderwyseres Shaneen Hoffman.
Skool beeld WKOD se waardes uit
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.