Hierdie drie leerders van die Laerskool Hugo Rust is onlangs in die Kaapse Wynland-skaakspan opgeneem. Agter is Jeandré Goosen (o.11). Voor is Luka Klue (o.9) en Ruan Goosen (o.13). Die skool is baie trots op hulle.
Skaakspelers van formaat
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.